A note from the client: Die pomp se waterlewering het my verwagtinge ver oortref. Baie dankie vir julle uitmuntende en professionele diens. Ek sal julle by enige van my medeboere aanbeveel. Aangeheg is ‘n paar foto’s van die installasie.